Jan du Plessis
Your country is <b>United States</b> so currency auto changed to <b>US Dollars</b>
How many km committed: 76
Reason: Op 23 Mei neem ek deel aan die 361 MTB-resies, nie net om myself fisiek en geestelik uit te daag nie, maar omdat ek glo in ’n groter doel. Ek ry om geld in te samel vir Bybelvertaling – sodat mense regoor die wêreld die Woord van Christus in hulle eie taal kan hoor, lees en verstaan. Daar is miljoene mense wat nog nooit die evangelie in hulle hartstaal gehoor het nie, en elke kilometer wat ek ry, is ’n stap nader daaraan om daardie leemte te vul.
My hoofmotivering is om te Ry vir die Rede – dat elke stam, nasie en taal die lewegewende boodskap van Jesus Christus kan ontvang.
Select the preferred currency and edit donation amount.

