Riaan Ackerman
Your country is <b>United States</b> so currency auto changed to <b>US Dollars</b>
How many km committed: 76
Reason: Ek ry om myself uit te daag, en ook vir kamaraadskap in die span. Die bewusmaking van fietsry is ook vir my belangrik. Bowenal het ek die geleentheid om my deel te doen in die bewusmaking van Jesus Christus, ons Verlosser.
Select the preferred currency and edit donation amount.

